Casey's Ridge Vrede en Lust - Die 2023 oesseisoen lê voor
Casey's Ridge

Casey's Ridge Vrede en Lust - Die 2023 oesseisoen lê voor

The 2023 harvest season is upon us and we are grateful and excited.

Herewith a foreword from Annette Human, viticulturist at Casey's Ridge, our farm in Elgin.

"The growing season started with a 'bang' with nice warm spring weather and less wind and rain than we expected. The leaves are growing at a speed and we are about 30cm in terms of growth, compared to last season. Most of the blocks are blooming and the first cultivars such as Chenin blanc, Chardonnay, Pinot Noir and Pinot Gris are setting.

We established 4.5ha of new plantings this year, of which 2.5ha are Pinot Noir and 2ha Malbec. In total, all our 12 different cultivars are growing at full speed.

The farm consists of 3 different soil types, namely sandstone, shale and nabank. We intend to establish all the cultivars on all three different soil types to ensure complex grapes and that offer unique wines."

Follow our upcoming harvest season, where your next favorite vintage is born.


Die 2023 oesseisoen lê voor ons en ons is dankbaar and opgewonde.

Hiermee 'n voorwoord van Annette Human, wingerdkundige by Casey's Ridge, ons plaas in Elgin.

"Die groeiseisoen het met 'n 'bang' begin met lekker warm lente weer en minder wind en reen as wat ons verga het. Die lowers groei met 'n spoed en ons is ongeveer 30cm in terme van groei, in vergelyking met laas seisoen. Meeste van die blokke is besig om te blom en die eerste kultivars soos Chenin blanc, Chardonnay, Pinot Noir en Pinot Gris is besig om te set.

Ons het die jaar 4.5ha se nuwe aanplantings gevestig, waarvan 2.5ha Pinot Noir en 2ha Malbec is. Totaal groei al ons 12 verskillende kultivars vol spoed.

Die plaas bestaan uit 3 verskillende grondtipes, naamlik sandsteen, skalie en nabank. Ons beoog om al die kultivars op al die drie verskillende grondtipes te vestig om komplekse druiwe te verseker en wat unieke wyne bied."

Volg ons opkomende oesseisoen, waar jou volgende gunsteling oesjaar gebore word.

Chardonnay Blok

要查看或添加评论,请登录

Vrede en Lust Estate的更多文章