BUITELANDSE BELEGGING IN DIE AGRI SEKTOR
Daar bestaan n uitstekende beleggingsgeleentheid vir landbouers om hulle welvaart te verkans in die buiteland deur gebruik te maak van n belasting gunstige struktuur en dan in 100% agri en agri verwante maatskappye en aandele te bele in Dollar.
Die landbouer kan in aandele , maatskappye en fondse bele wat verwant en bekend is aan die belegger , iets wat groter insig en deelname sal versker tussen die belegger en die fondsbestuurder en tussenganger.Daar is geen twyfel meer dat daar indringend besin moet word hoe om hierdie verkree welvaart te beskerm en te bestuur buite Suid Afrikaanse konteks.
Die landbouer se boedel sal verskans wees teen boedelbelasting en baie gunstige belastingopsies in eerste wereld geldeenhede.Kapitaalwinsbelasting word ook breedvoerig aangespreek.
Die belegger sal 100% likied wees om te eniger tyd fondse weer te kan aanwend in Suid Afrika indien nodig.
Maak gebruik van hierdie geleentheid en hou aan met boer in n beskermde struktuur met al die nodige navorsing en kundigheid wat hiermee gepaardgaan.
Ek is tot u diens saam met n span uiters deskundige raadgewers